WELCOME TO SWARTJIES WEBSITE.
|
| DEC |
| Mon |
Tue |
Wed |
Thu |
Fri |
Sat |
Sun |
|
1 |
2 |
3 |
4 |
5 |
| 6 |
7 |
8 |
9 |
10
-
SCHOOL CLOSES
Closes at 11:00
|
11 |
12 |
| 13 |
14 |
15 |
16 |
17 |
18 |
19 |
| 20 |
21 |
22 |
23 |
24 |
25 |
26 |
27 |
28 |
29 |
30 |
31 |
|
Mon |
Tue |
Wed |
Thu |
Fri |
Sat |
Sun |
50 Jaar Reunie vanaf 1961
50 Jaar Reunie gaan gehou word op 29 en 30 Januarie 2011 op die skoolterrein.
Alle ou Swartjies wat in Hoërskool Staatspresident C.R Swart was vanaf 1961 is welkom by die reunie.
U kan ons kontak by: maraai@webmail.co.za of (012) 333-3712 (Mariette)
Daar is 'n "event" en "group" geskep op facebook. U kan na die "event" en "group" toe gaan vir meer inligting. Gaan soek gerus vir "CR Swart 50 Jaar Reunie."
Die Reunie begin Saterdag(29 Januarie) om 16:00. Die koste beloop R100 pp(Sluit in Braaipak, pap en sous).
Laai asb die registrasie vorm af vir besprekings. Die registrasie vorm is op die tuisblad beskikbaar.
BESPREKING IS NOODSAAKLIK
Hoop ons sien julle daar.
(Click to Close)
Druk hier vir meer inligting oor die Reunie.
50 Jaar Reunie Registrasie vorm
Druk hier vir voorsmakie van Reunie Musiek
|
Please download flash player here to view the clip
|